Seefront Vakansie Huis Dwarskersbos Vacation Rental - ONTS10DB
South Africa Accommodation Western Cape Accommodation West Coast Accommodation Dwarskersbos Accommodation Irisstraat
from 1,450 ZAR⇵ per night (More Rates)
From | To | Price |
---|---|---|
— | — | 1,450 ZAR/night |
December 10th | December 31st | 2,715 ZAR/night |
January 1st | January 27th | 2,715 ZAR/night |
April 1st | April 6th | 2,715 ZAR/night |
December 6th | December 31st | 2,715 ZAR/night |
January 1st | January 17th | 2,715 ZAR/night |
Note: Exchange rates are for informational purposes only.
Beach Front Vacation Rental Dwarskerbos Seefront Vakansie Verhuring
Walk from the braai onto the beach. View the most stunning sunsets.Ontspanning is 'n losstaande huis in die bekoorlike kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreekplekkie met selfsorggeriewe.
Dié drieslaapkamerhuis is volledig ingerig met 'n dubbelbed in elke kamer, en daar is 2 badkamers waarvan een en suite met die hoofslaapkamer is. Die ander badkamer word gedeel en is met 'n aparte stort, bad, wasbak en 'n toilet ingerig.
Gaste moet asseblief hulle eie beddegoed saam bring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond. wasmasjien en 'n skottelgoedwasser.
Die eetarea het 'n eetkamerstel met 6 stoele. Die woonkamer het 'n TV gaste is welkom om Dstv by die eienaar te huur teen R35.00 per dag. Ingeboude braaigeriewe is ook beskikbaar.
Neem asseblief kennis daar is 'n woonstel wat aan die huis grens, wat ook verhuur word of saam met die huis gehuur kan word. Doen gerus navraag oor 'n kwotasie vir altwee plekke saam.