South Africa Gasteplaas / Guest farm in Carnarvon - DJP796816

Southern Staying Info Southern Staying Info

Gasteplaas / Guest farm in Carnarvon - DJP796816

South Africa Canariesfontein Farm, Carnarvon, Northern Cape

from 280 ZAR per bed

Hierdie Gasteplaas / Guest farm is so ongeveer 60 km buite Loxton geleë.



Tussen die unieke ysterklip koppies en die stilte van die vlaktes is dit die ideale wegbreek van die stad se lawaai en gejaag.

Die ruim 4 slaapkamer huis bied slaapplek vir 8-10 persone en is ook volledig toegerus met n badkamer, kombuis, spens en opwas area.
Daar is ook netjiese buite braai geriewe.

Vir die natuurliefhebbers is daar n groot verskeidenheid van voël en kleindier spesies om te sien en vir die sportiewe mense is daar verskillende veldpadjies ideaal vir stap of bergfiets ry. Dit alles op n werkende skaapplaas.

Kom geniet die Karoo op sy beste!

Bespreek vandag nog.


Bedrooms: 4 Bathrooms: 4 Furnished Holiday House to Rent 0 sq. m Accommodates: 10 guests Minimum Stay: 2 nights Ref - DJP796816

Facilities:

Suitables: