South Africa Western Cape West Coast Gaste Plaas Akkommodasie in Klein Karoo - QAJ206685

Southern Staying Info Southern Staying Info

Gaste Plaas Akkommodasie in Klein Karoo - QAJ206685

South Africa Western Cape West Coast R327, Vanwyksdorp

from 200 ZAR per bed (more plans)

Hierdie Gaste Plaas / Self sorg / B&B / kamp is geleë in die Klein Karoo in die dorpie Vanwyksdorp 30km afdraai van die wyn roete R62.

Die plaas le tussen die berge reg langs die Groot rivier.

Dit is n "off-grid" plaas en het geen elektrisiteit nie so kom geniet die skone natuur van die Karoo waar die sterre helder skyn.

Fiets ry roetes, stap roetes langs die rivier of in die berge.

Etes kan bestel word of die cottages kan as self-sorg gebruik word, ten volle toegerus met 2 plaat gas stofie en yskas, braai en opwas op die stoep.

Daar is 2 cottages wat elk maksimum van 6 mense kan akkommodeer. Dit sal dan 12 mense in totaal wees as beide cottages bespreek word. Elkeen het 'n Kombuisie met 'n Yskas en 2 plaat gasstoof.

Ontbyt en etes kan bestel word teen ekstra koste. [Etes beskikbaar op versoek]

Troeteldiere sal slegs toegelaat word op spesiale versoek.

So, waarvoor wag jy? Bespreek jou wegbreek vandag!


Bedrooms: 3 Bathrooms: 3 Furnished Holiday Accommodation per Night 0 sq. m Accommodates: 6 guests Minimum Stay: 1 nights Ref - QAJ206685

Facilities:

Suitables: