South Africa Mpumalanga Marloth Park Cozy Marloth Park Accommodaction - MIH831547

Southern Staying Info Southern Staying Info

Cozy Marloth Park Accommodaction - MIH831547

South Africa Mpumalanga Marloth Park 1480 Kameelperd Ave

from 650 ZAR per night (more plans)

Hierdie is ‘n rustige, volledige toegeruste huis in Marloth. Die huis is geleë in ‘n rustige gebied van die park en die baie ver van die rivier af nie.

Die huis kan ‘n maksimum van 6 gaste huisves.

Daar is 2 en-suite kamers met koningin grootte beddens en ‘n loft kamer wat 2 enkel bedjies bevat. Albei kamers en sitkamer het lugverkoeling in.

Die kombuis is ten volle toegerus met ‘n groot yskas, mikrogolf en elektriese stoof met oond. Die sitkamer het ‘n televisie met DStv fasiliteite, u word egter versoek om u eie dekodeerder saam te bring. ‘n Toesluit motorhuis is beskikbaar vir 1 voertuig en een veilige parkering vir nog ‘n voertuig binne die palisade omheining. Daar is ook ‘n splonsbad om af te koel in die warm somersdae.

Alle linne en handdoeke word voorsien behalwe vir die splonsbad.

Tariewe:
Sondag - Donderdag – R550 per nag vir die huis– Minimum verblyf 2 nagte
Gewone Naweke: R650 per nag vir die huis– Minimum verblyf 2 nagte
Hoog Seisoen (Lang naweke en skoolvakansies) – R750 per nag. (Minimum verblyf 3 nagte)

Bedrooms: 3 Bathrooms: 2 Furnished Holiday House to Rent 0 sq. m Accommodates: 6 guests Minimum Stay: 2 nights Ref - MIH831547

Facilities:

Suitables:

Similar properties in Mpumalanga